1En voor die fees van die pasga het Jesus, omdat Hy wis dat sy uur gekom het dat Hy uit hierdie wêreld sou oorgaan na die Vader, en omdat Hy sy eie mense in die wêreld liefgehad het, hulle liefgehad tot die einde toe.
2En gedurende die maaltyd--die duiwel het dit al in die hart van Judas Iskáriot, die seun van Simon, ingegee om Hom te verraai--
3het Jesus, omdat Hy wis dat die Vader alles in sy hande gegee het en dat Hy van God uitgegaan het en na God heengaan,
4van die maaltyd opgestaan en sy bo-klere uitgetrek en 'n doek geneem en dit om Hom vasgemaak.
5Daarna het Hy water in 'n bak gegooi en die voete van die dissipels begin was en afdroog met die doek wat Hy omgehad het.
6Hy kom toe by Simon Petrus en dié sê vir Hom: Here, gaan U my voete was?
7Jesus antwoord en sê vir hom:
8Petrus sê vir Hom: U sal my voete in der ewigheid nie was nie! Jesus antwoord hom:
9Simon Petrus sê vir Hom: Here, nie net my voete nie, maar ook die hande en die hoof.
10Jesus sê vir hom:
11Want Hy het geweet wie Hom sou verraai. Daarom het Hy gesê:
12Toe Hy dan hulle voete gewas en sy bo-klere geneem het, gaan Hy weer aan tafel en sê vir hulle:
13
14
15
16
17
18
19
20
21Toe Jesus dit gesê het, het Hy in sy gees ontsteld geword en getuig en gesê:
22En die dissipels het na mekaar begin kyk, in twyfel omtrent die een van wie Hy dit sê.
23En een van sy dissipels, hy vir wie Jesus liefgehad het, het aan tafel teen die bors van Jesus gelê.
24Simon Petrus knik toe vir hom dat hy moet vra wie dit kon wees van wie Hy spreek.
25En hy val op die bors van Jesus en sê vir Hom: Here, wie is dit?
26Jesus antwoord:
27En nadat hy die stukkie geneem het, het die Satan in hom ingevaar. En Jesus sê vir hom:
28Maar waarom Hy dit vir hom gesê het, het niemand van die wat aan tafel was, verstaan nie.
29Want sommige het gedink, terwyl Judas die beurs gehad het, dat Jesus vir hom sê: Koop wat ons nodig het vir die fees; of dat hy iets aan die armes moes gee.
30Toe hy dan die stukkie geneem het, het hy dadelik uitgegaan. En dit was nag.
31En toe hy buite was, sê Jesus:
32
33
34
35
36Simon Petrus sê vir Hom: Here, waar gaan U heen? Jesus antwoord hom:
37Petrus sê vir Hom: Here, waarom kan ek U nie nou volg nie? Ek sal my lewe vir U gee.
38Jesus antwoord hom: