1In dié dae toe daar 'n baie groot menigte was en hulle niks gehad het om te eet nie, het Jesus sy dissipels na Hom geroep en vir hulle gesê:
2
3
4En sy dissipels antwoord Hom: Waarvandaan sal 'n mens hulle hier in die woestyn kan versadig met brood?
5Toe vra Hy hulle:
6En Hy gee aan die skare bevel om op die grond te gaan sit; daarop neem Hy die sewe brode, en nadat Hy gedank het, breek Hy dit en gee dit aan sy dissipels om dit voor te sit; en hulle sit dit aan die skare voor.
7Hulle het ook 'n paar vissies gehad; en nadat Hy gedank het, sê Hy dat hulle dit ook moet voorsit.
8En hulle het geëet en versadig geword en die oorskot van die brokstukke opgetel, sewe mandjies vol.
9En die wat geëet het, was omtrent vier duisend. En Hy het hulle weggestuur.
10En dadelik het Hy met sy dissipels in die skuit geklim en in die streke van Dalmanúta gekom.
11En die Fariseërs het uitgegaan en met Hom begin redetwis en van Hom 'n teken uit die hemel gevra om Hom te versoek.
12Toe sug Hy swaar in sy gees en sê:
13En Hy het hulle verlaat en weer in die skuit geklim en na die oorkant gegaan.
14En hulle het vergeet om brode saam te neem, en het net een brood by hulle in die skuit gehad.
15En Hy het hulle beveel en gesê:
16Toe redeneer hulle onder mekaar en sê: Dit is omdat ons geen brode het nie.
17En Jesus merk dit en sê vir hulle:
18
19
20
21Toe sê Hy vir hulle:
22En Hy het in Betsáida gekom, en hulle het 'n blinde man na Hom gebring en Hom gesmeek om hom aan te raak.
23Hy neem toe die blinde by die hand en lei hom uit buitekant die dorp; en nadat Hy in sy oë gespuug en hom die hande opgelê het, vra Hy hom of
24En hy kyk op en sê: Ek sien die mense, want ek sien hulle soos bome rondloop.
25Daarna lê Hy weer die hande op sy oë en laat hom opkyk, en hy is herstel en het almal van ver af duidelik gesien.
26En Hy het hom na sy huis gestuur en gesê:
27En Jesus en sy dissipels het uitgegaan na die dorpe van Cesaréa-Filíppi; en op die pad vra Hy sy dissipels en sê vir hulle:
28En hulle antwoord: Johannes die Doper, en ander: Elía, en ander: Een van die profete.
29En Hy sê vir hulle:
30En Hy het hulle streng beveel om niemand van Hom te vertel nie.
31Toe het Hy hulle begin leer dat die Seun van die mens baie moet ly en verwerp word deur die ouderlinge en owerpriesters en skrifgeleerdes en gedood word en ná drie dae opstaan.
32En hierdie woord het Hy ronduit gespreek. En Petrus het Hom opsy geneem en Hom begin bestraf.
33Maar Hy het Hom omgedraai, en terwyl Hy sy dissipels aankyk, het Hy Petrus bestraf en gesê:
34En toe Hy die skare saam met sy dissipels na Hom geroep het, sê Hy vir hulle:
35
36
37
38