1En Hy sê vir hulle:
2En ná ses dae het Jesus vir Petrus en Jakobus en Johannes saamgeneem en hulle alleen op 'n hoë berg in die eensaamheid geneem; en Hy het voor hulle van gedaante verander,
3en sy klere het blink geword, baie wit soos sneeu, wit soos geen bleiker op aarde dit kan maak nie.
4En daar het aan hulle verskyn Elía saam met Moses, en hulle was in gesprek met Jesus.
5Toe spreek Petrus en sê vir Jesus: Rabbi, dit is goed dat ons hier is. Laat ons dan drie hutte maak: vir U een en vir Moses een en vir Elía een.
6Want hy het nie geweet wat om te sê nie, want hulle was heeltemal verskrik.
7En daar kom 'n wolk wat hulle oordek; en uit die wolk kom 'n stem wat sê: Dit is my geliefde Seun, luister na Hom!
8En meteens kyk hulle rond en sien niemand meer by hulle nie, behalwe Jesus alleen.
9En onderwyl hulle van die berg afklim, gee Hy aan hulle bevel om aan niemand te vertel wat hulle gesien het voordat die Seun van die mens uit die dode opgestaan het nie.
10En hulle het die woord vir hulleself gehou en onder mekaar gevra wat dit beteken om uit die dode op te staan.
11En hulle vra Hom en sê: Waarom sê die skrifgeleerdes dat Elía eers moet kom?
12Toe antwoord Hy en sê vir hulle:
13
14En toe Hy by die dissipels kom, sien Hy 'n groot menigte om hulle, en skrifgeleerdes wat met hulle redetwis.
15En dadelik toe die hele skare Hom sien, was hulle baie verbaas en het na Hom gehardloop en Hom gegroet.
16Daarop vra Hy die skrifgeleerdes:
17En een uit die skare antwoord en sê: Meester, ek het my seun wat 'n stomme gees het, na U gebring;
18en waar hy hom ook aangryp, skeur hy hom; en hy kry skuim in die mond, en hy kners met sy tande en word styf; en ek het u dissipels gevra om hom uit te dryf, en hulle kon nie.
19Toe antwoord Hy hom en sê:
20En hulle bring hom na Hom toe; en toe hy Hom sien, laat die gees hom dadelik stuiptrekkings kry, en hy val op die grond neer en rol rond met skuim in die mond.
21Daarop vra Hy sy vader:
22en dikwels het hy hom selfs in die vuur en in die water gegooi om hom dood te maak. Maar as U iets kan doen, ontferm U oor ons en help ons.
23En Jesus sê vir hom:
24En dadelik roep die vader van die kind met trane uit en sê: Ek glo, Here, kom my ongeloof te hulp!
25En toe Jesus sien dat 'n skare bymekaar stroom, het Hy die onreine gees bestraf en vir hom gesê:
26En nadat hy geskreeu en hom baie stuiptrekkings laat kry het, het hy uitgegaan. En die seun het soos 'n dooie geword, sodat baie gesê het: Hy is dood.
27Maar Jesus het hom by die hand gegryp en hom opgerig; en hy het opgestaan.
28En toe Hy in die huis kom, vra sy dissipels Hom afsonderlik: Waarom kon ons hom nie uitdrywe nie?
29En Hy sê vir hulle:
30En hulle het daarvandaan weggegaan en verbygetrek deur Galiléa; en Hy wou nie hê dat iemand dit moes weet nie.
31Want Hy het sy dissipels geleer en vir hulle gesê:
32En hulle het die gesegde nie verstaan nie en was bang om Hom uit te vra.
33En Hy het in Kapérnaüm gekom; en toe Hy in die huis was, vra Hy hulle:
34Maar hulle het stilgebly; want hulle het op die pad met mekaar gepraat oor wie die grootste is.
35En toe Hy gaan sit het, roep Hy die twaalf en sê vir hulle:
36En Hy neem 'n kindjie en laat hom in hul midde staan en slaan sy arms om hom en sê vir hulle:
37
38Toe antwoord Johannes Hom en sê: Meester, ons het iemand gesien wat in u Naam duiwels uitdryf en wat ons nie volg nie; en ons het hom belet, omdat hy ons nie volg nie.
39Maar Jesus sê:
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50