1Toe kom daar skrifgeleerdes en Fariseërs van Jerusalem na Jesus en sê:
2Waarom oortree u dissipels die oorlewering van die ou mense? Want hulle was nie hul hande as hulle brood eet nie.
3Maar Hy antwoord en sê vir hulle:
4
5
6
7
8
9
10En Hy het die skare na Hom geroep en vir hulle gesê:
11
12Daarop kom sy dissipels nader en sê vir Hom: Weet U dat die Fariseërs, toe hulle die woord hoor, aanstoot geneem het?
13Maar Hy antwoord en sê:
14
15En Petrus antwoord en sê vir Hom: Verklaar vir ons hierdie gelykenis.
16Maar Jesus sê:
17
18
19
20
21En Jesus het daarvandaan weggegaan en na die streke van Tirus en Sidon vertrek.
22En 'n Kananése vrou het van daardie gebied gekom en na Hom geroep en gesê: Wees my barmhartig, Here, Seun van Dawid! My dogter is erg van die duiwel besete.
23Maar Hy het haar nie 'n woord geantwoord nie. Toe kom sy dissipels nader en vra Hom en sê: Stuur haar weg, want sy roep agter ons aan.
24Maar Hy antwoord en sê:
25Daarop kom sy en val voor Hom neer en sê: Here, help my!
26Maar Hy antwoord en sê:
27En sy sê: Ja, Here, maar die hondjies eet darem van die krummels wat van die tafel van hulle base afval.
28Toe antwoord Jesus en sê vir haar:
29Toe gaan Jesus daarvandaan weg en kom by die see van Galiléa; en Hy het op die berg geklim en daar gaan sit.
30En ondertussen kom daar groot menigtes na Hom met kreupeles, blindes, stommes, gebreklikes en baie ander by hulle, en hulle het dié by die voete van Jesus neergesit, en Hy het hulle gesond gemaak,
31sodat die skare verbaas was om te sien dat stommes praat, gebreklikes gesond word, kreupeles loop en blindes sien; en hulle het die God van Israel verheerlik.
32Toe het Jesus sy dissipels na Hom geroep en gesê:
33En sy dissipels sê vir Hom: Waar sal ons in die woestyn soveel brode vandaan kry om so 'n groot skare te versadig?
34Toe sê Jesus vir hulle:
35En Hy het bevel gegee aan die skare om op die grond te gaan sit.
36Toe neem Hy die sewe brode en die visse, en nadat Hy gedank het, breek Hy dit en gee dit aan sy dissipels, en die dissipels aan die skare.
37En hulle het almal geëet en versadig geword; en hulle het die oorskot van die brokstukke opgetel, sewe mandjies vol.
38En die wat geëet het, was vier duisend manne buiten die vroue en kinders.
39En nadat Hy die skare weggestuur het, het Hy in die skuit gegaan en in die gebied van Mágdala gekom.