1En toe Jesus al hierdie woorde geëindig het, sê Hy vir sy dissipels:
2
3Toe kom die owerpriesters en die skrifgeleerdes en die ouderlinge van die volk bymekaar in die paleis van die hoëpriester wat Kájafas genoem word,
4en hou saam raad om Jesus met lis gevange te neem en om die lewe te bring.
5Maar hulle het gesê: Nie op die fees nie, sodat daar nie miskien oproer onder die volk kom nie.
6En toe Jesus in Betánië was in die huis van Simon, die melaatse,
7kom 'n vrou na Hom met 'n albaste fles met baie kosbare salf, en sy gooi dit op sy hoof uit terwyl Hy aan tafel was.
8En toe sy dissipels dit sien, was hulle verontwaardig en sê: Waarvoor is hierdie verkwisting?
9Want hierdie salf kon duur verkoop en die geld aan die armes gegee geword het.
10Maar toe Jesus dit merk, sê Hy vir hulle:
11
12
13
14Toe gaan een van die twaalf, met die naam van Judas Iskáriot, na die owerpriesters
15en sê: Wat wil u my gee, en ek sal Hom aan u oorlewer? En hulle het vir hom dertig silwerstukke afgeweeg.
16En van toe af het hy 'n goeie geleentheid gesoek om Hom oor te lewer.
17En op die eerste dag van die ongesuurde brode kom die dissipels na Jesus en sê vir Hom: Waar wil U hê moet ons vir U klaarmaak om die pasga te eet?
18En Hy antwoord:
19Daarop het die dissipels gedoen soos Jesus hulle beveel het, en hulle het die pasga berei.
20En toe dit aand geword het, was Hy met die twaalf aan tafel.
21En terwyl hulle eet, sê Hy:
22Toe word hulle baie bedroef en begin elkeen van hulle aan Hom te sê: Is dit miskien ek, Here?
23Toe antwoord Hy en sê:
24
25En Judas, wat Hom sou verraai, antwoord en sê: Is dit miskien ek, Rabbi? Hy antwoord hom:
26En terwyl hulle eet, neem Jesus die brood, en nadat Hy gedank het, breek Hy dit en gee dit aan sy dissipels en sê:
27Toe neem Hy die beker, en nadat Hy gedank het, gee Hy dit aan hulle en sê:
28
29
30En nadat hulle die lofsang gesing het, het hulle uitgegaan na die Olyfberg.
31Toe sê Jesus vir hulle:
32
33Daarop antwoord Petrus en sê vir Hom: Al sal almal ook aanstoot aan U neem, ek sal nooit aanstoot neem nie.
34Jesus sê vir hom:
35Petrus sê vir Hom: Al moes ek ook saam met U sterwe, ek sal U nooit verloën nie! So het ook al die dissipels gesê.
36Toe kom Jesus met hulle in 'n plek met die naam van Getsémané, en Hy sê vir die dissipels:
37En Hy neem Petrus en die twee seuns van Sebedéüs saam en begin bedroef en benoud word.
38Toe sê Hy vir hulle:
39En Hy het 'n bietjie verder gegaan en op sy aangesig geval en gebid en gesê:
40En Hy kom by die dissipels en vind hulle aan die slaap, en Hy sê vir Petrus:
41
42Weer het Hy vir die tweede maal gaan bid en gesê:
43Toe kom Hy en vind hulle weer aan die slaap, want hulle oë was swaar.
44En Hy het hulle met rus gelaat en weer vir die derde maal gaan bid en dieselfde woorde gesê.
45Daarop kom Hy by sy dissipels en sê vir hulle:
46
47En terwyl Hy nog spreek, daar kom Judas, een van die twaalf, en saam met hom 'n groot menigte met swaarde en stokke, gestuur deur die owerpriesters en ouderlinge van die volk.
48En sy verraaier het vir hulle 'n teken gegee en gesê: Die een wat ek sal soen, dit is Hy, gryp Hom!
49En dadelik gaan hy na Jesus en sê: Gegroet, Rabbi! en hy het Hom gesoen.
50Maar Jesus sê vir hom:
51En een van die wat saam met Jesus was, het meteens sy hand uitgesteek en sy swaard getrek; en hy het die dienskneg van die hoëpriester geslaan en sy oor afgekap.
52Toe sê Jesus vir hom:
53
54
55In daardie uur het Jesus vir die skare gesê:
56Maar dit het alles gebeur, dat die Skrifte van die profete vervul sou word. Toe het al die dissipels Hom verlaat en gevlug.
57En die wat Jesus gevange geneem het, het Hom weggelei na Kájafas, die hoëpriester, waar die skrifgeleerdes en die ouderlinge vergader het.
58En Petrus het Hom van ver af gevolg tot by die paleis van die hoëpriester, en hy het ingegaan en by die dienaars gaan sit om die einde te sien.
59En die owerpriesters en die ouderlinge en die hele Raad het valse getuienis teen Jesus gesoek om Hom dood te maak, en niks gevind nie.
60En alhoewel daar baie valse getuies gekom het, het hulle niks gevind nie.
61Maar oplaas kom daar twee valse getuies en sê: Hierdie man het gesê: Ek kan die tempel van God afbreek en dit in drie dae opbou.
62Daarop staan die hoëpriester op en sê vir Hom: Antwoord U niks nie? Wat getuig hierdie manne teen U?
63Maar Jesus het stilgebly. En die hoëpriester antwoord en sê vir Hom: Ek besweer U by die lewende God dat U vir ons sê of U die Christus, die Seun van God, is?
64Jesus antwoord hom:
65Toe verskeur die hoëpriester sy klere en sê: Hy het godslasterlik gespreek, wat het ons nog getuies nodig? Kyk, nou het julle sy godslastering gehoor!
66Wat dink julle? En hulle antwoord en sê: Hy is die dood skuldig.
67Toe het hulle in sy aangesig gespuug en Hom met die vuis geslaan,
68en ander het Hom met stokke geslaan en gesê: Profeteer vir ons, Christus! Wie is dit wat U geslaan het?
69En Petrus het buitekant gesit in die binneplaas van die paleis, en 'n sekere diensmeisie het na hom gekom en gesê: Jy was ook by Jesus, die Galiléër!
70Maar hy het dit voor almal ontken en gesê: Ek weet nie wat jy sê nie.
71En terwyl hy uitgaan na die poort toe, sien 'n ander diensmeisie hom en sê aan die wat daar was: Hierdie een was ook by Jesus, die Nasaréner.
72En met 'n eed ontken hy dit weer: Ek ken die man nie.
73Maar 'n bietjie later kom die wat daar staan, en sê vir Petrus: Waarlik, jy is ook een van hulle, want ook jou spraak maak jou bekend.
74Toe begin hy homself te verwens en te sweer: Ek ken die man nie.
75En dadelik het die haan gekraai, en Petrus het die woord van Jesus onthou wat Hy vir hom gesê het: