1En nadat Hy in die skuit geklim het, het Hy oorgevaar en in sy eie stad gekom.
2En hulle het 'n verlamde man wat op 'n bed lê, na Hom gebring. En toe Jesus hulle geloof sien, sê Hy aan die verlamde:
3En sommige van die skrifgeleerdes het by hulleself gesê: Hierdie man praat godslasterlik.
4En toe Jesus merk wat hulle gedagtes was, sê Hy:
5
6
7En hy het opgestaan en huis toe gegaan.
8En toe die skare dit sien, was hulle verwonderd en het God verheerlik wat so 'n mag aan die mense gegee het.
9En toe Jesus daarvandaan verder gaan, sien Hy 'n man met die naam van Matthéüs by die tolhuis sit; en Hy sê vir hom:
10En terwyl Hy in die huis aan tafel was, het daar baie tollenaars en sondaars saam met Jesus en sy dissipels aan tafel gegaan.
11En toe die Fariseërs dit sien, sê hulle vir sy dissipels: Waarom eet julle Meester saam met tollenaars en sondaars?
12Maar toe Jesus dit hoor, sê Hy vir hulle:
13
14Daarna kom die dissipels van Johannes na Hom en sê: Waarom vas ons en die Fariseërs dikwels, maar u dissipels vas nie?
15En Jesus sê vir hulle:
16
17
18Terwyl Hy vir hulle dit sê, kom daar 'n sekere owerste en val voor Hom neer en sê: My dogter het nou net gesterwe, maar kom en lê u hand op haar, en sy sal lewe.
19En Jesus het opgestaan en hom gevolg, en ook sy dissipels.
20En daar het 'n vrou wat twaalf jaar lank aan bloedvloeiing gely het, van agter gekom en die soom van sy kleed aangeraak.
21Want sy het by haarself gesê: As ek maar net sy kleed kan aanraak, sal ek gesond word.
22En Jesus het omgedraai en haar gesien en gesê:
23En toe Jesus in die huis van die owerste kom en die fluitspelers sien, en die skare wat te kere gaan,
24sê Hy vir hulle:
25En nadat die skare uitgedryf was, het Hy ingegaan en haar hand gegryp; en die dogtertjie het opgestaan.
26En die gerug hiervan het deur daardie hele land versprei.
27En toe Jesus daarvandaan verder gaan, het twee blindes Hom gevolg, terwyl hulle uitroep en sê: Wees ons barmhartig, Seun van Dawid!
28En nadat Hy in die huis gegaan het, kom die blindes na Hom toe. En Jesus sê vir hulle:
29Toe raak Hy hulle oë aan en sê:
30En hulle oë het oopgegaan. En Jesus het hulle skerp aangespreek en gesê:
31Maar hulle het heengegaan en Hom in daardie hele land bekend gemaak.
32En terwyl hulle weggaan, bring die mense 'n stom man wat van die duiwel besete was, na Hom toe.
33En nadat die duiwel uitgedryf was, het die stomme gepraat. En die skare het hulle verwonder en gesê: So iets is nog nooit in Israel gesien nie!
34Maar die Fariseërs het gesê: Deur die owerste van die duiwels dryf Hy die duiwels uit.
35En Jesus het by al die stede en dorpe rondgegaan en in hulle sinagoges geleer en die evangelie van die koninkryk verkondig en elke siekte en elke kwaal onder die volk genees.
36En toe Hy die skare sien, het Hy innig jammer gevoel vir hulle, omdat hulle moeg en uitgeput was, soos skape wat geen herder het nie.
37Toe sê Hy vir sy dissipels:
38