Psalms 117:1-2 AFR1953 - Bible AI

1Loof die HERE, alle nasies! Prys Hom, alle volke!

2Want sy goedertierenheid is geweldig oor ons, en die trou van die HERE is tot in ewigheid. Halleluja!